vraag 3- waar/onwaar Flashcards
1
Q
Die COUNT-funksie in excel kan gebruik word om die stadigste tyd wat in n naeloop aangeteken is te bepaal
A
onwaar- max/large
2
Q
SPROOFING verwys na n situasie waar n gebruiker na n ander vals webwerf herlei word, selfs as hy/sy die korrekte adres vir die amptelike webwerf intik
A
onwaar- pharming
3
Q
BITFENDER is die area op n skryf waar n virus geplaas word om verdere probleme te vermy
A
onwaar- kwarantyn
4
Q
n BLADSYONDERBREKING sal outomaties die bestaande teks direk na die onderbreking na die bokant van n nuwe bladsy skuif
A
waar
5
Q
drie van die vier hoofstappe in n inligtingsverwerkingsiklus is: toevoer afvoer en stoor. die ander stap wat kort is ontleding
A
onwaar- verwerking