vraag 1-keuse vrae Flashcards
Watse groepe items bevat twee elemente van die tradisionele inligtingsverwerkingsiklus van n rekerenaar
stoor en afvoer
Watse webwerf hoort logies ni by ig,fb, takealot of linkedin
takealot
n IKT stelsel wat onder andere ontwerp is om die betalingsproses by n betaalpunpunt in n supermark vinniger te laat verloop
POS- point of sale
Wat is n voorbeeld van n oopbronsagteware
linux
wat hou ni direk verband met netwerke ni
VGA
watse sleutelbordkortpad maak nie gebruik van die clipboard ni
ctrl A
wat kan gebruik word om seker te maak dat twee woorde in n word dokument ni oor twee reels geskei word ni
Hardespasie
Watse gebare kan net op n multi touch raakskerm gebruik word
zoom
wat is onwaar oor PAN ( persoonlikeareanetwerk )
die hoof doel van PAN is on toestelle soos drukkers en skandeerdes te deel
Watse excel funksie kan moontlik veroorsaak dat die #DIV/0!- foutboodskap vertoon
average