Voorsetsels Flashcards
Hulle is baie life….die diere.
Hulle is baie lief VIR die diere
Hulle sien …. hulle aand in die wildtuin.
Hulle sien UIT NA hulle aand in die wildtuin.
Almal is bang … leeus.
Almas is bang VIR leeus.
Bokke skrik …. die leeu se gebrul.
Bokke skril VIR die leeu se gebrul.
‘n Mens moet versigtig … slange wees.
‘n Mens moet versigtig VIR slange wees.
Almal praat nog …. die groof vyf.
Almal praat nog OOR die groot vyf.
Sy verkies die olifante … die leeus.
Sy verkies die olifante BO die leeus.
Hy stel … diere en hulle manier beland.
Hy stel IN diere en hylle manier belang.
… hulle verbasing het hulle die groot vyf gesien.
TOT hulle verbasing he hull die groot vyf gesien.
Hull gaan … twaalfuur vleis braai.
Hull gaan TEEN twaalfuur vlees braai.
Daardie viool behoort …. haar.
Daardie viool behoort AAN haar.
Baie mense verkies die kitaar … die klavier
Baie mense verkies die kitaar OOR die klavier.
Sy stel …. musiek belang.
Sy stel IN muziek belang.
Die sangeres is …. die pianis getroud.
Die sangeres is MET die pianis getroud.
Hy aard … sy pa.
Hy aard NA sy pa.