Grade 5. Ontkenning (negatief) Flashcards
1
Q
IEMAND speel met die bal.
A
NIEMAND speel met die bal NIE
2
Q
Sal jy OOIT kom sleep?
A
Sal jy NOOIT kom speel NIE
3
Q
Daar is EEN rugbyspan
A
Daar is GEEN rugbyspan NIE.
4
Q
Ek het daardie man al ÊRENS gesien.
A
Ek her NIE daardie man nog NÊRENS gesien NIE
5
Q
Ek het IETS geëet.
A
Ek het NIKS geëet NIE.
6
Q
Ek het AL ÊRENS gesoek vir die bal.
A
Ek her AL NÊRENS vir die bal gesoek NIE.
7
Q
Al IEMAND is sy vriend.
A
NOG NIEMAND is sy vriend NIE.
8
Q
Het jy AL OOIT vis greëet?
A
NIE ek het NOG NOOIT via geëet NIE.