Voegwoorde Flashcards
And
En
But
Maar
Because
Want
When do you use “En, Maar & Want”
When there is no change in the word order
Therefore
Dus
Then
Dan
Thereafter
Daarna
That’s why
Daarom
Otherwise
Anders
When do you use “Dus, Dan, Daarna, Daarom, Anders”
When the VERB is immediately after the joining word (voegwoord)
Then
Dan
Because
Omdat
Or
Of
As if
Asof
Although
Alhoewel
While
Terwyl
When do you use “Dat, Omdat, Of, Asof, Alhoewel, Terwyl?
When you move the WERKWOORD (verb) to the end of the sentence.
Ons koop kaartjes. Ons gaan die sierkus besoek. (en)
Ons koop kaartjes en ons gaan die sirkus toe.
Hulle hou van olifante. Ons hou van leeus. (maar)
Hulle hou van olifante maar ons hou van leeus
Die kinders is opgewonde. Hull gaan Kruger toe. (want)
Die kinders is opgewonde want hulle gaan Kruger toe.
Die kaartjes is goedkoop. Hulle reis per trein. (daarom)
Die kaartjes is goedkoop hulle reis daarom per trein.
Die sirkus was vol. Die kaartjes was uitverkoop.
Die sirkus was vol omdat die kaartjies uitverkoop was.
Hulle besoek die dieretuin. Hulle is laat.
Hulle besoek die dieretuin alhoewel hulle laat is.
Die virustent het omgestaan. Die wind he sterk gewaaid.
Die sirukstent het omgestaan omdat die wind sterk gewaai het.