Teenoorgesteldes Flashcards
1
Q
Maer
A
Vet
2
Q
Mooi
A
Lelik
3
Q
Gelukkig
A
Ongelukkig
4
Q
Sterk
A
Swak
5
Q
Groot
A
Klein
6
Q
Oud
A
Jonk
7
Q
Kort
A
Lank
8
Q
Fluks
A
Lui
9
Q
Koud
A
Warm
10
Q
Nat
A
Droog
11
Q
Vol
A
Leeg
12
Q
Hard
A
Sag
13
Q
Links
A
Regs
14
Q
Hoog
A
Laag
15
Q
Nuut
A
Oud
16
Q
‘n Mens moenie lui wees nie. Dit is beter on … to wees.
A
Fluks
17
Q
As jy dors is, kan jy a vol glas melk gaan skink en dit opdrink todat the glas … is.
A
leeg
18
Q
Die bus is nie proopvol nie, maar …, want all die passasiers het afgeklim.
A
dolleeg
19
Q
My klere is nie kurkdroog nie, maar… want ek het in the reen geloop.
A
papnat
20
Q
In die winter is dit nie vuurwarm nie, maar dit is dikwels …
A
yskoud
21
Q
Die skatryk vrou is nou …, want sy het haar geld verloor.
A
brandarm
22
Q
Ek is nou in graad 5. Gelukkig is ek nie stokoud nie, maar…
A
bloedjonk.