Grade 5. Tye ( tenses ) Flashcards
Present tense.
Teenwoordige tyd
Past tense.
Verlede tyd
Future tense
Toekomende tyd
Verander die sin. Van TEENWOORDIGE na VERLEDE TYD.
- Die skool IS groot.
Die skool WAS Groot.
Verander die sin. Van TEENWOORDIGE na VERLEDE TYD.
- Die kind KAN vining hardloop.
Die kind KON vinning hardloop.
Verander die sin. Van TEENWOORDIGE na VERLEDE TYD.
- Hy MOET al die vakka slag.
By MOES all die vakke slag.
Verander die sin. Van TEENWOORDIGE na VERLEDE TYD.
- Hy WIL rugby speel.
By WOU rugby speel.
Verander die gesin van verlede tyd na teenoordige tyd.
- Ons het n potlood
One her n potlood GEHAD
Verander die gesin van verlede tyd na teenoordige tyd.
- Ek gebruik n pen
Ek HET n pen GEBRUIK
Verander die gesin van verlede tyd na teenoordige tyd.
- Die hoof ONTVANG blomme.
Die hoof HET blomme ONTVANG
Verander die sin van verlede tyd na teenoordige tyd.
- Ek VERSTAAN my week.
Ek HET my werk VERSTAAN.
Verander die gesin van TEENWOORDIGE tyd na TOEKOMENDE tyd.
- one skool span wen die Becker.
One skool span SAL die beker wen.
Verander die gesin van TEENWOORDIGE tyd na TOEKOMENDE tyd.
- SACS is goet.
SACS SAL goet wees.
Verander die gesin van TEENWOORDIGE tyd na TOEKOMENDE tyd.
- Luke is baie slim
Luke sal baie slim wees.