Voornaamwoord (Pronouns) Flashcards
I
Ek
My
My
Mine
Myne
Jy
You
Jou
Your
Joune
Yours (lots of people)
Sy
She
Haar
Her
Hare
Hers
Hy
He
Sy
His
Syne
His
Ons
We
Ons
Our
Ons s’n
Ours
Julle
You (plural)
Julle
You (plural)
Julle s’n
You (plural)
Pete en Tabani speel met _______________________________ klein hondjies.
Pete en Tabani speel met hulle klein hondjies.
Ons speel met _______________________________ hondjies.
Ons speel met ons hondjies.
Sy ry op _______________________________ fiets.
Sy ry op haar fiets.
Sy sê daardie mooi nuwe fiets is _______________________________ .
Sy sê daardie mooi nuwe fiets is hare.
Hy eet _______________________________ appel.
Hy eet sy appel.
Pa sê vir Pete en Tabani: “Daardie gemors is _______________________________ .”
Pa sê vir Pete en Tabani: “Daardie gemors is julle s’n.”