Voornaamwoorde (pronoun) Flashcards
Ek het ‘n boek.
Dis/dit is _____ boek.
Die boek is _____
Dis my boek.
Die boek is myne.
Jy het ‘n pen.
Dis/dit is ______ pen.
Die pen is_____.
Dis jou pen.
Die pen is joune.
Sy het ‘n potlood.
Dis/dit is_____potlood.
Die potlood is_____
Dis haar potlood.
Die potlood is hare.
Hy het ‘n koeldrank.
Dis/dit is______koeldrank.
Die koeldrank is_____
Dis sy koeldrank.
Die koeldrank is syne.
Ons het ‘n tent.
Dit is______ tent.
Die tent is ________.
Dit is ons tent.
Die tent is ons s’n.
Julle het ‘n huis.
Dit is_______huis.
Die huis is ______.
Dit is julle huis.
Die huis is julle s’n.
Hulle het ‘n motor.
Dit is ______ motor.
Die motor is ______.
Dit is hulle motor.
Die motor is hulle s’n.
Ek het ‘n perd.
Dit is _____perd.
Die perd is ______.
Dit is my perd.
Die boek is myne.
Jy het ‘n visstok.
Dit is _____visstok.
Die visstok is ______.
Dit is jou visstok.
Die visstok is joune.
Sy het ‘n skoen.
Dit is _____skoen.
Die skoen is______.
Dit is haar skoen.
Die skoen is hare.
Hy het ‘n fiets.
Dit is _____fiets.
Die fiets is _____.
Dit is sy fiets.
Die fiets is syne.
Ons het ‘n hond.
Dit is _____hond.
Die hond is_____.
Dit is ons hond.
Die hond is ons s’n.
Julle het ‘n televisie.
Dit is _____televisie.
Die televisie is _____.
Dit is julle televisie.
Die televisie is julle s’n.
Hulle het ‘n boot.
Dit is _____boot.
Die boot is_____.
Dit is hulle boot.
Die boot is hulle s’n.
Tiaan praat baie.
_____ praat baie.
Hy praat baie.