Idiome (idioms) Flashcards
‘n Idioom vir iemand wat steel.
Hy het lang vingers.
‘n Idioom wat beteken dat ‘n persoon eet sonder lus.
Hy eet met lang tande.
‘n Idioom wat beteken dat daar is iets verkeerd.
Daar is ‘n slang in die gras.
‘n Idioom wat beteken dat ‘n persoon het moed verloor om verder te gaan.
Sy gooi tou op.
‘n Idioom wat beteken dat dit is nie die waarheid nie.
Hy suig iets uit sy duim.
Voltooi die idiome en se wat dit beteken:
Hy suig_______
Hy suig iets uit sy duim.
Dit beteken dat dit is nie die waarheid nie.
Voltooi die idiome en se wat dit beteken:
Hy _______ vingers.
Hy het lang vingers.
Dit is vir iemand wat steel.
Voltooi die idiome en se wat dit beteken:
Daar is ‘n _______ gras.
‘n Idioom wat beteken dat daar is iets verkeerd.
Daar is ‘n slang in die gras.
Voltooi die idiome en se wat dit beteken:
Sy gooi ______
Sy gooi tou op.
‘n Idioom wat beteken dat ‘n persoon het moed verloor om verder te gaan.
oltooi die idiome en se wat dit beteken:
Hy eet ________
Hy eet met lang tande.