Tye (tenses) Flashcards
Skryf in die verlede tyd:
Ella eet haar toebroodjie.
Ella het haar toebroodjie geëet.
Skryf in die verlede tyd:
Ben lees ‘n boek.
Ben het sy boek gelees.
Skryf in die verlede tyd:
Brandon speel met die bal.
Brandon het met sy bal gespeel.
Skryf in die verlede tyd:
Daniel eet lekkers.
Daniel het sy lekkers geëet.
Skryf in die toekomende tyd:
Catherine drink water.
Catherine sal haar water drink.
Skryf in die toekomende tyd:
Ella het die hond gespeel.
Ella sal met die hond speel.
Skryf in die toekomende tyd:
Brandon stap deur die woud.
Brandon sal deur die woud stap.
Skryf in die teenwoordige tyd:
Daniel sal die bal skop.
Daniel skop die bal.
Skryf in die toekomende tyd:
Cathering kry ‘n nuwe rok.
Catherine sal ‘n nuwe rok gekry.
Skryf in die verlede tyd:
Ben speel met lego.
Ben het met sy lego gespeel.
Skryf in die verlede tyd:
Ella hardloop na die winkel.
Ella het na die winkel gehardloop.
Skryf in die verlede tyd:
Catherine lees ‘n boek.
Catherine het haar boek gelees.