Versamelname (collective noun) Flashcards
‘n ______ visse.
‘n skool visse.
‘n ______wasgoed.
‘n bondel wasgoed.
‘n ______beeste/buffels.
‘n trop beeste/buffels.
‘n ______skepe.
‘n vloot skepe.
‘n _____bye.
‘n swerm bye.
‘n ______hondjies.
‘n werpsel hondjies.
‘n ________beoordelaars.
‘n paneel boordelaars.
‘n ______ beskuit.
‘n basket beskuit.
‘n ______druiwe.
‘n tros druiwe.
‘n _____eiers.
‘n dosyn eiers.
‘n skool _____.
‘n skool visse.
‘n bondel _______.
‘n bondel wasgoed.
‘n trop ________.
‘n trop beeste/buffels.
‘n vloot ______
‘n vloot skepe.
‘n swerm ______
‘n swerm bye.
‘n werpsel ______
‘n werpsel hondjies.
‘n paneel _______
‘n paneel boordelaars.
‘n basket ______
‘n basket beskuit.
‘n tros ______
‘n tros druiwe.
‘n dosyn _______
‘n dosyn eiers.