Trappe van vergelyking Flashcards
Wat is die tweede trap vir klein?
kleiner
klein; _________; __________
klein; kleiner; die kleinste
_______; sterker; ________
sterk; sterker; die sterkste
groot; _________; ________
groot; groter; die grootste
________; dikker; ______
dik; dikker; die dikste
dun; _____; _______
dun; dunner; die dunste
Wat is die tweede trap vir vet?
vetter
skoon; _______; _______
skoon; skoner; die skoonste
_______; later; _______
laat; later; die laatste
vuil; _______; _______
vuil; vuiler; die vuilste
geel; ______; _______
geel; geler; die geelste
koel; _______; ________
koel; koeler; koelste
_______; verder; ________
ver; verder; die verste
Wat is die derde trap vir ‘duur’?
duurste
duur; duurder; die duurste
warm; _____; ______
warm; warmer; die warmste
koud; _____; _______
koud; kouer; die koudste
vol; _______; _______
vol; voller; die volste
skoon; _________; ________
skoon; skoner; die skoonste
vuil; ____________; ___________
vuil; vuiler; vuilste
hoog; _______; ________
hoog; hoër; die hoogste
laag; ______; _______
laag; laer; die laagste
nuut; _______; ______
nuut; nuwer; die nuutste
leeg; ______; _______
leeg; leër; die leegste
baie; ______; _______
baie; meer; die meeste
goed; ______; _______
goed; beter; die beste