Voorkoming van malaria Flashcards

1
Q

Wat is drie metodes van voorkoming van malaria?

A

Uitroei van muskiete
Voorkoming van muskietbyte
Immuniteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

In watter twee afdelings kan uitroei van muskiete verdeel word?

A

Chemiese insekdoders

Biologiese beheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die probleem met chemiese beheer van muskiete?

A

Die muskiete raak immuun a.g.v. mutasies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter middel was baie effektief in die bestryding van die siekte?

A

DDT

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom het DDT in onbruik verval?

A

Alhoewel dit baie effektief was, het alle insekte gedood en voedselkettings is erg versteur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ‘n ander nadeel van DDT?

A

Dit hoop in weefsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom het opgehoopte DDT ‘n negatiewe effek?

A

Diere verder aan in die voedselkettings gaan dood a.g.v. opgehoopte DDT

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter vorms van biologiese beheer is daar om malaria te beheer?

A

Vissies wat muskietlarwes eet

Bakterieë wat muskietlarwes vergiftig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die probleem met biologiese beheer?

A

Nie baie effektief

Neem baie lank

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe kan muskietbyte voorkom word?

A

Wit klere met lang moue, pype
Siwwe voor vensters, deure, muskietnette
Muskietweerders soos Tabbard, Peaceful Sleep, Doom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter tipes immuniteit teen malaria kom voor?

A

Natuurlike deur sekelsel anemie

Entstowwe, tablette

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is sekelsel anemie?

A

Genetiese siekte

Eritrosiete krimp tot ‘n sekelvorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarom is mense met sekelsel anemie immuun teen malaria?

A

Want die plasmodium parasiet kan nie die eritrosiete binnedring nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter ander probleme word veroorsaak deur sekelsel anemie?

A

Die eritrosiete kan nie genoeg suurstof vervoer nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly