Habitat van Plasmodium Vivax Flashcards
1
Q
Waar word plasmodium vivax aangetref?
A
Lewe as ‘n parasiet in gasheerselle
2
Q
Watter tipe parasiet is die plasmodium vivax?
A
Endoparasiet
3
Q
Wat is die gasheer van plasmodium vivax?
A
Die speekselkliere van die Anopheles wyfie muskiet
Mens se leweselle en eritrosiete
4
Q
In watter areas kom die parasiet gereeld voor?
A
In tropiese en sub-tropiese streke
Noordelike dele van Kwa-Zulu Natal
Mpumalanga
Limpopo met warm, nat somers