Bou van Plasmodium Vivax Flashcards
1
Q
Is plasmodium vivax eukarioties of prokarioties?
A
Eukarioties
2
Q
Is plasmodium vivax eensellig of meersellig?
A
Eensellig
3
Q
Hoe groot is die plasmodium vivax?
A
Mikroskopies klein
4
Q
Watter vorm is die plasmodium vivax?
A
Onreëlmatige vorm
5
Q
Hoe beweeg die plasmodium vivax?
A
Met pseudopodia
6
Q
Watter tekstuur is die endoplasma?
A
Baie granulêr
7
Q
Waarom is die endoplasma baie granulêr?
A
a.g.v. die pigmente