Ekonomiese impak van malaria Flashcards

1
Q

Wat kan malaria veroorsaak as die broodwinner van die familie sterf?

A

Armoede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die impak van armoede op die sterftesyfer van malaria?

A

Omdat die behandeling duur is, kan die armes dit nie bekostig nie en die sterftesyfer verhoog dus.
Reflekteer negatief op die ekonomie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die impak van malaria op die departement van gesondheid?

A

Die verskafing van mediese sorg aan pasiënte is duur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die impak van malaria op ontwikkelende lande?

A

Ontwikkelende lande kan nie mediese sorgsentrums, anti-malaria medikasie en programme om malaria te voorkom bekostig nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly