Behandeling van malaria Flashcards
1
Q
Watter twee behandelings is daar vir malaria?
A
Tradisionele kinien
Spesifieke antibiotika
2
Q
Wat is kinien?
A
Dit is ‘n anti-malaria middel wat in die bas van die kinaboom gemaak word
3
Q
Wat word deesdae gebruik om malaria te behandel van die kinienboom?
A
‘n Plantaardige ekstrak