Volhoubare Gebruik Van Hulpbronne Flashcards

1
Q

Wat beteken “Die volhoubare gebruik van hulpbronne”

A

Om hulpbronne op so ñ manier te gebruik dat daar nog genoeg oor is vir toekomstige geslagte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem en beskryf die 3 stappe wat geneem is tot volhoubare visvang

A

Regulering
Beperk die aantal bote wat uitgaan en hoe lank hulle kan visvang
Stel kwotas op hoeveel vis gevang mag word
Reguleer hoe en waar vis gevang mag word

Opvoeding
Baie min kus gemeenskappe word opgevoed oor die gevare van oorbevissing omdat dit baie duur en tydrowend is

Akwakultuur
Visboerdery word regoor die wêreld gebruik om te voorsien na die vraag aan vis en skulpvis. Dit help die druk van natuurlike stapels verlig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ñ stuk grond se dravermoë

A

Die maksimum aantal diere per hektaar wat ñ stuk grond kan dra

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter stappe kan geneem word tot meer volhoubare grondgebruik vir weiding

A

Plase kan in kampe opgedeel word en diere kan roteer tussen kampe wat die grond kans gee om te herstel as dit nie in gebruik is nie

Grond kan gerehabiliteer word, wat beteken dat gras en plante wat oorspronklik daar was weer geplant kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe kan verbruikers, sake ondernemings en regerings hulpbronne meer volhoubaar gebruik en hul koolstof voetspore verklein

A

Verbtuikers
Individue kan die mark verander deur hul vraag te verander, so kan almal ñ verskil maak op hoe voedsel produseer word. Deur die 3 R’e in huishoudings te aanvaar en net produkte met herwinbare verpakking te koop kan die hoeveelheid geproduseerde afval verminder word
Deur eerder te loop of fiets te ry as om kar te ry en ongebruikte toestelle in huise af te skakel kan verbruikers hul koolstofvoetspore verklein

Sakeondetnemings
Deur herwinde hulpbronne te gebruik kan vervaardigingsondernemings minder grondstowwe en elektrisiteit gebruik en hul koolstofvoetspoor verklein.
Diensondernemings, soos hotelle, kan ook hul vrystellings verminder deur:
Kweek van hulle kos self
Herwin en maak kompos van afval
Gebruik energie besparede toestelle

Regerings
Regerings kan beleide en wette aanneem wat op die volhoubare gebruik van hulpbronne en verkleining van koolstofvoetspore gemik is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly