Voedselhulpbronne Flashcards

1
Q

Wat is voedelsekuriteit

A

Wanneer alle mense te alle tye toegang het tot voldoende, veilige, voedsame voedsel om ñ gesonde en aktiewe lewe te handhaaf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is Plaaslike bedreigings tot voedselsekuriteit

A

Natuurrampe soos oorstromings, hael of droogtes
Vinnige toename in plae
Menslike aktiwiteite soos oorbevissing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is streeksvoorbeelde van bedreigings tot voedelsekuriteit

A

Elke streek het ñ stapelgraan, ek soos byvoorbeeld mielies in Afrika. Indien iets met die spesifieke voedsel gebeur, soos sprinkaan plae het dit ñ groot invloed op voedselsekuriteit en kan weidsverspreide hongersnood veroorsaak in ñ land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is wêreldwye voorbeelde van bedreigings tot voedselsekuriteit

A

Byna 40% van die aarde se grondoppervlak word gebruik vir voedselproduksie, en die res is ongeskik vir boerdery
Deesdae is klimaatsverandering die wêreld se grootste bedreiging vir voedselsekuriteit. Dit sal ñ uitwerking hê op:
Waar gewasse verbou kan word
Watter gewasse verbou kan word
Waar lewende hawe kan lewe
Die dravermoë van grond
Seetemptature en die voortbestaan van oorblywende visstapels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die rol van wetenskap en tegnologie in voedselprodulsie

A

Masjinerie soos trekkers en oesmasjiene kan baie groter stukke grond beplant

Rekenaarprogramme word gebruik om voeding en besproeiing op plase te beheer

Oplossings vir die probleem van siektes word in laboratoriums ontwikkel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe werk fabrieksboerdsry

A

Hierdie plase word soos sakeondernemings bedryf, wat groter uitsette met kleiner insette beoog om meer wins te maak. Grond is een van die duurste hulpbronne, daarom fokus fabrieksboerderye om produktiwiteit te verhoog in kleiner ruimtes. Gevolglik word gewasse in kweekhuise verbou, lewende hawe word in stalle aangehou en pluimvee word in lang, lae geboue genaamd batterye aangehou. Die diere kry uiters voedsame voedsel en hormone om vinneger te groei. Gewasse word ook gewoonlik in monokultuur (grootskaalse boerdery met net een gewas) verbou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe werk genetiese modifikasie van gewasse

A

Oopbestuifde plante is oorspronklike plante wat nie verander is nie. Meeste van hulle is egter gewysig deur kruisbestuiwing (Die bevrugting van een plant met die stuifmeel van ñ ander plant van ñ ander variëteit). Dit word gedoen om eienskappe te verbeter, soos produktiwiteit, grootte, kleur, smaak of weerstand teen siektes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bespreek die Ekonomiese, Omgewing, Gesondheids en Etiese voordele en nadele van Fabrieksboerdery

A

Ekonomies
V: Groter voedselsekuriteit en boere trek voordeel uit verhoogde produksie met laer koste
N: Masjinerie neem die plek van werkers in

Omgewing
V:Minder plaagdoders met genetiese modifikasie
N: Benodig baie sintetiese misstowwe, monokultuur verminder die habitat en verskeidenheid van natuurlewe, verhoogde gebruik van fossielbrandstowwe

Gesondheid
V: Vrugte en groente hou langer
N: Veeboerdery in klein areas verhoog die risiko van verspreiding van siektes

Eties
N: Lewende hawe en veral pluimvee word in beknopte toestande met kunsmatige lig aangehou. Hulle word ook baie hormone en steroïede gevoer om vinniger te groei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Volhoubare boerderytegnieke kombineer doeltreffende produksie met verstandige gebruik van die aarde se hulpbronne. Die tegnieke moet:

A

Veilige, bekostigbare voedsel voorsien en geen skadelike stowwe bevat. Die verbruiker moet bewus wees van alles wat in die produksie gebruik is

Natuurlike hulpbronbasis beskerm en Besoedeling voorkom

Nie hernubare hulpbronne doeltreffend gebruik

Natuurlike biologiese siklusse en beheermaatreëls gebruik

Ekonomiese voortbestaan en welsyn van boere en hul gesinneverseker

Landbou navorsing, opvoeding en tegnologiese ontwikkeling rig op die kombinering van landbouproduktiwiteit en winsgewendheid met omgewingsvolhoubaarheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly