Voegwoorde - Conjunctions Flashcards
Wat moet ons doen as ons voegwoorde gebruik?
Jou sin moet sin maak
Wat is die algemene reël vir voegwoorde in groep 1?
Die voegwoord net verbind die twee sinne
Wat is die algemene reël vir voegwoorde in groep 2?
Die eerste sin kry geen verandering
Die eerste werkwoord gaan na die voegwoord
Wat is die algemene reël vir voegwoorde in groep 3?
Die eerste sin kry geen verandering
Al die werkwoord gaan na V2
Wat gebeur as die voegwoord by die begin van ń sin is?
Die werkwoord in die eerste sin volg die reël van die voegwoord
A komma sit tussen die twee sinne
Die eerste werkwoord in die tweede sin gaan na die komma
Naam die groep van:
En
1
Naam die groep van:
Maar
1
Naam die groep van:
Want
1
Naam die groep van:
Of (or)
1
Naam die groep van:
Gevolglik
2
Wat doen ons met voegwoorde wat twee woorde gemaak is?
Daar sal iets in elke sin dieselfde wees
Sê hierdie ding net een keer
Wat is die voegwoorde wat van twee woorde gemaak is?
Óf…óf
Nóg…nóg
Sowel…as
Wat beteken “sowel…as”
As well as
Naam die groep van:
Daarna
2
Naam die groep van:
Dus
2
Naam die groep van:
Dan
2
Naam die groep van:
Daarom
2
Naam die groep van:
Nogtans
2
Naam die groep van:
Nietemin
2
Naam die groep van:
Anders
2
Naam die groep van:
Buitendien
2
Naam die groep van:
Tog
2
Naam die groep van:
Wat
3
Naam die groep van:
Al
2
Naam die groep van:
Toe (nou/dan)
2
Wat beteken:
Daarna
Na dit
As jy hierdie voegwoord gebruik, moet die tweede sin na nie eerste sin gebeur het
Wat beteken:
Dus
Thus
Wat beteken:
Dan
Then
Wat beteken:
Daarom
Therefore
Wat beteken:
Nogtans
But still
Naam die groep van:
Indien
3
Wat beteken:
Nietemin
Nonetheless
Wat beteken:
Anders
Otherwise
Wat beteken:
Al
Yet
If
Wat beteken:
Gevolglik
Resulting
Wat beteken:
Tog
And yet
Naam die groep van:
Omdat
3
Naam die groep van:
Dat
3
Naam die groep van:
Totdat
3
Naam die groep van:
Voordat
3
Naam die groep van:
Sodat
3
Naam die groep van:
Wie
3
Naam die groep van:
Waar
3
Naam die groep van:
Wanneer
3
Naam die groep van:
Alhoewel
3
Naam die groep van:
Toe (wanneer/as)
3
Naam die groep van:
Sodra
3
Naam die groep van:
Sedert
3
Naam die groep van:
Aangesien
3
Wat beteken:
Tensy
Unless
Naam die groep van:
As
3
Naam die groep van:
Tensy
3
Naam die groep van:
Of (if)
3
Wat beteken:
Omdat
Because
Wat beteken:
Dat
That
Wat beteken:
Totdat
Until
Wat beteken:
Voordat
Before that
Wat beteken:
Sodat
So that
Wat beteken:
Nadat
After that
Wat beteken:
Alhoewel
Even though
Wat beteken:
Sodra
As soon as
Wat beteken:
Sedert
Since
Wat beteken:
Aangesien
Since
Wat beteken:
As
If
Naam die groep van:
Terwyl
3
Wat beteken:
Terwyl
While
Wat beteken:
Indien
If (formal)
Naam die groep van:
Nadat
3
Wat beteken:
Buitendien
Anyway
Naam die groep van:
Dog
1
Watter werkwoorde verby ander werkwoorde beweeg?
Is Het Was Word Alhoewel hulle hulpwerkwoorde is, gaan hulle na die einde van die sin