Betreklike Voornaamwoorde - Relative Pronouns Flashcards
Wat is die drie hoof betreklike voornaamwoorde?
What are the three main relative pronouns?
Wat
Wie
Wie se
Wat beteken wat?
What does what mean?
Who
That
Which
Waar gebruik ons wie?
Where do we use whom?
Wanneer daar ń voorsetsel voor dit is
En wanneer dit ń persoon is
When there is a preposition before it
And when it is a person
Wat beteken wie se?
What does whose mean?
Whose
Wat is die ander betreklike voornaamwoorde?
What are the other relative pronouns?
Wat + voorsetsel =waar…
What + preposition = where…
Dit + voorsetsel = daar…
It + preposition = there…
Gee die betreklike voornaam van: van wat
Waarvan
Gee die betreklike voornaam van: aan wat
Waaraan
Gee die betreklike voornaam van: op wat
Waarop
Gee die betreklike voornaam van: in wat
Waarin
Gee die betreklike voornaam van: met wat
Waarmee
Gee die betreklike voornaam van: vir wat
Waarvoor
Gee die betreklike voornaam van: van dit
Daarvan
Gee die betreklike voornaam van: aan dit
Daaraan
Gee die betreklike voornaam van: op dit
Daarop
Gee die betreklike voornaam van: in dit
Daarin