Ontkenning - Negatives Flashcards
Hoe maak ons ń sin negatief?
Sit ‘nie’ na die werkwoord
Sit ‘nie’ na die einde van die sin
As ons net ń Subject en ń werkwoord het, hoe maak ons hierdie sin negatief?
Net een nie
Want na nie werkwoord en die einde van die sin is dieselfde plek
As daar ń voornaam woord na die begin van die begin van die sin, hoe verander dit na die ontkennende vorm?
Sit die eerste ‘nie’ na die voornaamwoord
Sit die tweede ‘nie’ na die einde van die sin
Hoe verander ons ń bevelsin negatief?
Sit ‘moenie’ by V2
Sit die ander werkwoorde na V2
Sit die tweede ‘nie’ na die einde van die sin
Hoe weet ons iets is ń bevelsin?
Dit begin met ń werkwoord
Daar is soms ń uitroepteken by die einde van die sin
Wat doen ons wanneer daar asseblief in ń bevelsin is?
Sit ‘asseblief’ tussen ‘moet’ en ‘nie’
Sit al die ander werkwoorde na V2
Sit die tweede ‘nie’ na die einde van die sien
Wanneer gebruik ons nie die eerste ‘nie’ nie?
Wanneer daar ń ander woord is wat ń negatiewe vorm het
Maar nog gebruik die tweede ‘nie’
Hoe verander ooit?
Nooit
Hoe verander altyd?
Nooit
Hoe verander iets?
Niks
Hoe verander êrens?
Nêrens
Hoe verander iewers?
Nêrens
Hoe verander iemand?
Niemand
Hoe verander almal?
Niemand
Hoe verander nog?
Nie meer
Hoe verander elk?
Geen
Hoe verander elkeen?
Geeneen
Hoe verander al?
Nog nie
Hoe verander al ooit?
Nog nooit
Hoe verander al altyd?
Nog nooit
Hoe verander al iets?
Nog niks
Wat beteken ‘óf…óf’?
Either or
Hoe verander ‘óf…óf’ na die negatiewe vorm?
‘Nóg…nóg’
Geen ‘nie’ na die einde van die sin nie
Wat doen ons wanneer daar twee woorde is wat kan verander?
Verander net een
Gewoonlik verander die vroegste een
Die sin moet nog die korrek betekenis het