Tussenwerpsels- Interjections Flashcards
Wat doen tussenwerpsels?
Hulle druk emosie of ń gevoel uit
Watter tussenwerpsel sal ons gebruik as ons sê:
Ek is jammer vir jou
Foei tog
Siestog
Wat beteken foei tog?
Shame
Wat beteken siestog?
Shame
Watter tussenwerpsel sal ons gebruik as ons sê:
Nee (adamant)
Aikôna
Watter tussenwerpsel sal ons gebruik as ons sê:
Nee (dismayed)
Aggenee
Watter tussenwerpsel sal ons gebruik as ons sê:
Ek wil jou stil maak
Sjuut
Watter tussenwerpsel sal ons gebruik as ons sê:
Dit is goed! of Ek is trots!
Aitsa
Wat beteken aitsa?
Well doen
Congratulations
Watter tussenwerpsel sal ons gebruik as ons sê:
Dit is seer
Eina
Wat beteken eina?
Ouch
Watter tussenwerpsel sal ons gebruik as ons sê:
Dit ruik sleg
Ga
Wat beteken ga?
Ew
Watter tussenwerpsel sal ons gebruik as ons sê:
Ek skrik
Hiert

Ek is bly
Hoera