Toekomende Tyd - Future Tense Flashcards
1
Q
Hoe verander ons sinne na toekomende tyd?
A
Sit ‘sal’ in V1
Maak al die werkwoorde in V2
2
Q
Hoe verander ‘het’ in die toekomende tyd?
A
‘Het’ word ‘hê’
3
Q
Hoe verander ‘is’ in die toekoms?
A
‘Is’ word ‘wees’