Voedselgroepe Kw.1 : onderwerp 2 Flashcards
Sleutel woorde:
Koolidrate…
‘n Voedsel soort wat energie aan lewende organismes gee.
Sleutelwoorde:
Proteine (i met twee kolletjies )
‘n voedsel groep wat help vir groei en om die liggaam te herstel.
Sleutelwoorde
Vette en Olies…
‘n voedselsoort wat groot hoeveelhede energie aandie liggaam voorsien.
Sleutelwoorde:
Vitamine en minerale
‘n Deel van kos wat benodig word om die liggaam reg te laat werk.
Sleutelwoorde:
Voedselgroepe:
Die hoofsorte kos
Sleutelwoorde:
Immuunstelsel…
Die stelsel in ons liggaam wat ons beskerm teen kieme en siektes.
Wat is natrium?
Sout.
Sleutelwoorde:
Versadige vette…
Kom hoofsaaklik in diere vette voor soos vleis en botter.
Sleutelwoorde:
Dieet…
Die verskillende kosse wat mense en diere elke dag eet.
Sleutelwoorde:
Vesel
Die kos wat nie verteer is nie,maar help om die uitskot uit die verbetering stelse ontslae te raak.
Sleutelwoorde:
Voedingstof…
Die belangrike deel van kos wat die liggaam nodig het vir energie en gesondheid..
Sleutelwoorde:
Geproseerde kos…
Kos wat gemaak en verander word vanb hoe dit in die natuur voorkom.
Noem die 4 hoof voedselgroepe…
- koolidrate
- Vette en Olies
- Vitamine en minirale
- Proteine ( i met twee kolletjies.)
Maak koolidrate ‘n verskil aan jou liggaams tempratuur? Brei uit op jou antwoord.
Ja, hy hou jou liggaam warm.
Noem 3 produkte waar in ‘n mens sike sal vind…
- Vrugte
- Konfyt
- en Koeldranke.
Te veel suiker is ons liggaam sal as wat gestoor wees?
Vet.
Wat gee suiker viinig vir ons en vat dit vinnig weg?
Energie
Wat is die 2 hoofkolidrate wat ons eet?
Suiker en
Stysel.
Wat sal met jou gebeur as jy te min kolidrate in kry?
Jy sal te moeg wees o te loop
te hardloop
te dans
of selfs te dink.
Watter kos het nie al die voedingstowwe wat ons liggaam nodig het nie?
Suikerryke kosse..
Het ons nodig om baie suikerryke kos te eet?
Nee.
Noem 4 voorbelde van kos met stysel…
- Piesangs
- Rys
- Mieliepap
- Aardappels.
Gee stysel stadig of viinig energie.Brei uit op jou antwoord.
Stadiger, Sodat jou energie laner hou.
Wat is die mees algemeene koolidrat in ons dieet?
Stysel