Siektes en al KW 1 : onderwerp 2 Flashcards
Wat kan tot siektes lei?
‘n Swak dieet.
Watter siekte tas beendere aan?
Rigietes.
As gevolg van wat is Ragitis veroorskaak?
‘n Te kort aan vitamine D.
Ragitis veroorsaak dat bene ____ word.
Versag.
Wat gebeur as bene versag het?
Die buig of groei krom en dit veroorsaak dat dit nie reg werk nie.
Noem 2 voorbelde van Vitamine D…
Tuna
vis
sardiens
eiers.
Ons liggaam kan uit wat vitamine D maak?
Sonlig
Te veel suiker veroorsaak
Tandbederf.
Tydens tandbederf gebeur wat met jou tande?
Dit kry gate.
Wat sal gebeur as jy nie jou tande ______ nie tydens tandbederf?
*Behandel
Dit sal ‘n infeksie begin.
Hoe kan jy tandbederf voorkom?
Eet gesond
borsel gereeld jou tande.
Hoe word harlywigheid veroorsaak?
Te minwater en vesel in ‘n dieet.
Waar kom vesel voor?
Groente
vrugte
en graanprodukte
‘n Swak dieet lei tot
Vetsug
Hoe word diabetes veroorsaak?
‘n Swak dieet
In diabetes as iemand oorgewig is en te min oefening kry, kan hulle liggaam nie die ________ wat hul eet nie.
Suiker afbreek
In diabetes het ‘n mens se bloed hoë _______ __________.
suiker vlakke.
Wat moet mens doen tydens diabetes?
Mens gaan vir inspuitings en kry pille.
Tot wat kan ‘n swak dieet en te min oefening lei?
Vetsug.