Vaste- vloei- stowwe en gasse kw.2 : onderwerp 5 Flashcards
1
Q
Wat is partikels?
A
Die kleinste deeltjies waaruit ‘n stof bestaan.
2
Q
Wat is materie? (5)
A
- Materie is alles om ons
- Materie is die boublokke van alle materiale op aarde
- Alle vastestowwe, vloeistowwe en gasse word van materie gemaak.
- Materie bestaan uit partikels
- Partikels is die kleinste dele van ‘n stof
3
Q
Partikels in materie…(lang vraag.)
A
•Materie bestaan uit partikels wat te klein is om te sien.
4
Q
Hoe vorm die partikels in vaste stowwe?
A
Die partikels in vasstestowwe word stywer aan mekaar vasgehou en beweeg stadiger.
5
Q
Hoe vorm die partikels in vleoistowwe?
A
Die partikels is verder van mekaar af in vloeistowwe as in vastestowwe en beweeg vinniger.
6
Q
Hoe vorm die partikels in gasse?
A