Fotosintese Kw.1 : onerwerp 1. Flashcards

1
Q

Sleutelwoorde:

Fotosintese…

A

Die proses waardeur plante hul eie voedsel vervaardig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Sleutelwoorde:

Chlo-ro-fil (Clhorofil)

A

‘n stof wat plante groen maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Sleutelwoorde:

Koolstofdioksiet…

A

‘n gas in die lug wat plante nodig het om te kan fotositeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Sleutelwoorde:

Suurstof…

A

‘n gas in die lug wat mense en diere nodig het om te lewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Sleutelwoorde:

Hipotese…

A

‘n moontlike verduideliking vir waarneming wat jy met vedere ondersoeke kan toets.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

In water vorm stoor plante hul voedsel?

A

Stysel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Plante verander _ van die _ wat hulle vervaardig in _.

A
  1. Bietjie
  2. Gulkose suiker
  3. stysel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Stysel is gemaak uit ‘n bietjie _ wat saam gesit is.

A

Gulkose-eenheide.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Water dele van die plant is die stysel gestoor?

A

Verskillende dele.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar vind fotosintese plaas?

A

Die (groen) blare

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Alle groen plante bevat ‘n stof wat _______ genoem is.

Noem 2

A

Chlorofil en Bladgroen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat gee chlorofil aan die plant?

A

Die groen kleur van die plant.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat absobeer chlorofil?

A

sonlig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Plante het ook _____ _____ nodig om voedsel te vervaardig.

A

Ander Stowwe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Plante neem ___________ uit die lug op met hul blare.

A

Koolstofdioksiet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Plante ______ water met hulle _____.

A
  1. absobeer

2. wortels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Tydens fotosintese gebruik plante energie van die …. af.

A
  • Sonlig
  • Koolstofdioksietgas
  • Water vir gulkose suiker.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Vir wie is suurstof ‘n belangrike gas?

A

Mense en diere.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Sleutelbegrip:

Hoe stoor plante hulle voedsel?

A

Plante stoor hul voedsel in die vorm van stysel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Plante verander van die gulkosesuiker wat hulle vervaardig in wat?

21
Q

Stysel is gemaak van wat saam gesit is?

A

Gulkose-eenheide.

22
Q

Wattre dele van die plant is stysel gestoor?

A

Verskillende dele.

23
Q

Deur watter kleur plant is stysel gemaak?

A

Groen plante

24
Q

Hoe kan ons toets of iets stysel in het?

A

Met Joduim-oplssing

25
Watter kleur is joduim-oplossing?
Geel-Bruin.
26
Na watter kleur verander die Jodium-oplossing as dit met stysel gemeng is?
Donkerblou-swart
27
Wtter kleur is die Jodium-oplossing as geen stysel by de kos teenwoordig is nie?
Selfde kleur(geel-bruin)
28
Waar vervaardig plante gulkosesuiker hoofsaakliik tydens fotosintese?
Hul blare
29
Wat gebruik plante om hulle kos mee tev vervardig?
* sonlig * Water * en koolstofdioksiet.
30
Stysel verander jodium-oplossing van ______ na ________.
1. Briun | 2. Donker blou.
31
Waar stoor stysel homself oorals?
* Vrugte * Wortels * blare * stamme * sade.
32
Wat beteken: EVALUERING?
Evaluering beteken ons besluit of iets goed gedoen het of beter kan doen.
33
Wanner ons 'n _________ evaleuer, vergelyk ons die ____________ met die hipotese.
1. Ondersoek | 2. Gevolgtrekking
34
Wat is die twee opsies van bewys as hulle vra dat ons moet noem of die ondersoek die hipotese ______ of _________ gewys het.
* reg of | * verkeerd.
35
Kyk ons Of raai ons hoe die ondersoek in evalueering gedoen is?
Ons KYK.
36
Probeer ons beter resalte kry by evalueering Ja of nee.
Ja ons doen.
37
Hoe evalueer ons?
* Hersien al die stappe in die ondersoek. * Jy kan 'n kontroleerlys gebruik. * Kyk na die vra waar jy "NEE" geantwoord het.
38
Hoekom is plante belangrike vir die lug?
Hulle hou die hoeveelheid koolstofdioksiet en suurstof in die lug konstant.
39
Plante neem koolstofdioksiet in,maar wat stel huule vry?
Suurstof.
40
Mense en diere kort wat,wat plante vrystel?
Suurstof.
41
Wat stel ons vry wat plante vir fotosintese?
Koolstofdioksiet.
42
Tussen Wat (x2 ) kan ons die verhouding op 'n diagram aandui?
* Lug en | * Plante
43
Hoeveel kg suurstof stel 'n groot boom per jaar it en vir hoeveel mense gee dit suurstof?
1. 100 kg suurstof | 2. 2 mense per jaar.
44
Wat het lewende organismes nodige om te groei en gesond te bly?
Kos/Voedsel.
45
Elke lewende ding het kos nodig om die 7 wat uittevoer?
7 Lewensprosese.
46
Wat is die 7 Lewensprosese? Ben Voel Sleg Van Uie, Appels, Groente.
``` Beweging Voeding Sintuie Voorplanting Uitskeiding Asemhaaling Groei. ```
47
Waar kry mense en diere die energie vandaan wat hulle gebreik?
Die kos wat hulle eet.
48
Wat is voorbelde van KOOLIDRATE? | Noem 3
* Piesang, * aardappels, * rys, * appels
49
Waarvoor is Koolidrate?
Groei en beweeg.