Verstegniese elemente Flashcards

1
Q

Alliterasie

A

herhaling van dieselfde konsonant aan die begin van woorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Assonansie

A

herhaling van dieselfde vokale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Personifikasie

A

gee personlike eienskappe aan nie-lewende dinge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vergelyking

A

twee sake van verskillende aard is met mekaar vergelyk, op grond van enkele ooreenkoms

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Metafoor

A

‘n beeld is gebruik in plaas van ‘n saak. Een saak direk in plek van ‘n ander gebruik

bv. Hy is ‘n vark!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Apostroof

A

wanneer iemand wat nie teenwoordig is nie geroep is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Asindeton

A

die weglaat van die voegwoord “en” tussen woorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Ellips ( … )

A

die spreker voltooi nie hul sin nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Elisie

A

die weglating van ‘n gedeelte van ‘n woord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Oksimoron

A

twee teenorgestelde begrippe direk met mekaar verbin word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Beklemtoning

A

wanneer ‘n woord wat belangrik is onder die leser se aandag gebring is

Baie manniere:
bv. alleenplasing, herhaling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die doel van beeldspraak?

A

> om ons taal te verlewendig

> om die trefkrag daarvan te vergroot

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Personifikasie

A

Persoonlike eienskappe word aan die natuursake of –begrippe gegee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Litotes

A

Wanneer die waarheid verklein word om dit beter te laat uitkom

Bv. Hierdie ou geskenkie (van R4000) is joune.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Klanknabootsing

A

Die gebruik van woorde wat klink soos die betrokke klanke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Oksimoron

A

‘n Stylfiguur waarin twee teenstrydige woorde direk met mekaar verbind word

17
Q

Paradoks

A

‘n skynbare teenstrydigheid waarin eintlik ‘n dieper

waarheid skuil

18
Q

Antonomasia

A

Naamverwisseling: In plaas van die beeld, gebruik ons ‘n eienaam.

bv. Die ou Adam in ons (die sondige).

19
Q

Retoriese vraag

A

Met die vraag spreek jy jou mening uit. Jy verwag nie ‘n antwoord nie

20
Q

Sarkasme

A

Hier word gesê presies wat jy bedoel, en die spot,

veragting of ontevredenheid blyk baie duidelik

21
Q

Sinekdogee

A

Ons noem slegs die kenmerkendste deel van dit wat

ons wil aandui.

22
Q

Intertekstualiteit

A

verwys direk of indirek na ‘n ander skryfstuk

23
Q

Metonimia

A

Ons noem nie ‘n saak by sy naam nie, maar by die naam van ‘n ander saak waarmee dit in noue verband staan.

bv. Sy behoort resprek vir my grys hare te hê.

24
Q

Polisindeton

A

die herhaling van dieselfde voegwoord kort na

mekaar

25
Q

Antitese

A

Twee uiterstes word teenoor mekaar gestel.

bv. hoog en laag