Anglisismes en vertaling Flashcards
Anglisisme
die taalvorm wat ontstaan wanneer Engelse taalinvloed op ‘n ander taal uitgeoefen word, wat die ander taal se taaleie in die gedrang bring
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Geniet jouself!
Geniet dit!
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Dit is nie jou besigheid nie.
Dit is nie jou sake nie.
Dit het niks met jou uit te waai nie.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Dit is by ver die beste.
Dit is verreweg die beste.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Vat jou tyd.
Moenie haastig wees nie.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Dit sal handig inkom.
Dit sal nuttig kan gebruik.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Ons het na die diens oor die radio ingeluister.
Ons het na die diens oor die radio geluister.
Hoe het Anglisisme ontstaan?
Dit onstaan omdat Engelssprekenders en Afrikaanssprekenders langs mekaar woon.
Hulle kom daagliks met mekaar in aanraking.
Anglisismes is ____
Indringers
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Hulle het weer opgemaak.
Hulle is weer versoen.
Dit is weer aan tussen hulle.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Wat is die goed daarvan?
Wat baat dit?
Wat is die nut daarvan?
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
teller
kassier
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Jy spandeer te veel tyd aan sport.
Jy bestee te veel tyd aan sport.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Neem jy melk in jou tee?
Gebruik jy melk in jou tee?
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Ons gaan stad toe vir besigheid.
Ons gaan stad toe vir sake.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Hy het ‘n besigheid begin.
Hy het ‘n winkel/saak begin.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Jy sit dit aan, jy is nie so siek nie.
Jy is nie so siek nie, jy oordryf dat jy siek is.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Hy sal nie sommer ingee nie.
Hy sal nie sommer moed opgee nie.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Ons sal wegdoen met daardie gebruik.
Ons sal daardie gebruik afskaf.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Dit vat te lank!
Dit duur te lank!
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Ons handig ons boeke in.
Ons lewer ons boeke in.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Hoe hou jy van my nuwe motor?
Wat dink jy van my nuwe motor?
Hou jy van my nuwe motor?
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Ons het ons skool se naam opgehou.
Ons het ons skools se naam hoog gehou.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
In iemand se slegte boeke te wees.
By iemand in onguns te wees.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Hy kan nie die grap vang nie.
Hy kan nie die grap snap nie.
Gee die korrekte Afrikaans uitdrukking:
Ek het my ma by die lughawe gaan afsien.
Ek het my ma by die lughawe gaan wegsien.