Kritiese taalbewustheid Flashcards
Kritiese taalbewustheid help ons om….
> mekaar met respek te behandel
manipulasie te weerstaan
taal sensitief te kan gebruik
Konnotasie
die dieperliggende en gesuggeerde betekenis van ‘n woord
Denotasie
die letterlike betekenis van die woord soos ons dit in ‘n woordeboek kry
Menings
‘n Sienswyse/oordeel/oortuiging
Implisiete boodskap
Wanneer iemand iets se wat ‘n verskuilde betekenis het wat nie direk gese is nie
Eksplisiete boodskap
wanneer die boodskap direk en duidelik oorgedra word
Partydigheid
Wanneer iemand kant iets en een idee/persoon bo ‘n ander een kies
Stereotipes
oorvereenvoudigde uitbeelding van ‘n tipe persoon of groep
Emotiewe taalgebruik
taal wat sterk emosies uitlok
Oorredende taalgebruik
taal word so gebruik dat dit iemand wil oorreed/oortuig om iets te doen
Manipulerende taalgebruik
taal wat gebruik word dat die verkrying van onregverdige voordeel of invloed oor ander die resultaat is
Geimpliseerde betekenis
Die hoorder op grond van die konnotasie sekere onware veronderstellings gevoltrekkings maak
Feite
iets wat werklik plassgevind het of bewys kan word
Dubbelsinnig
die verskynsel dat ‘n woord/sin meer as een betekenis het
Nugtere taalgebruik
Saaklik en onpartydig iets te beskryf
Geen emosie kom voor nie