Advertensies Flashcards
Waarvoor staan ABBA?
Aandag
Begeerte
Boei
Aksie
Wat is die doel van advertensies?
Om mense te oortuig om ‘n produk of diens te koop.
Advertensies is….
doelbewus saamgestel deur seleksie en kombinasie van beelde en woorde
‘n Goeie boodskap moet….
‘n emosionele reaksie ontlok
Advertensies is ‘n vorm van ____
massakommunikasie wat in een rigting beweeg
Reageer die ontvanger direk of indirek?
Indirek
Wie is die senders van advertensies?
maatskappy / firmas
dalk is dit ‘n maatskappy wat ‘n advertensie-agentskap gekry het om die diens van adverteer te voltooi
Wat is die skrywer van ‘n advertensie genoem?
Kopieskrywer
Wat is die groep mense wat die adverteerder wil oortuig genoem word?
Die teikengroep
Wat gebruik adverteerders om kinders te oortuig?
- fantasiekarakters
- primere kleure
- speletjies
- liedjies
Hoe lyk advertensies gemik op jong mense?
- fokus op pret en plesier
- fokus op verhoudings mat die
teenoorgestelde geslag - moedegiere in kleredrag
Wat beklemtoon advertensies gemik op volwassenes?
- welvaart
- sekuriteit
- statussimbole
Wat beklemtoon advertensies gemik op vroue?
- skoonheid (veral natuurlike skoonheid)
- seksule aantrekkingskrag
- ouderdombestryding
Hoe lyk die manne in advertensies gemik op mans?
- suksesvolle sakemanne
- avonturiers
Die woordgebruik in ‘n advertensie moet ___
by die teikengroep pas / aansluit
Hoe word aandag getrek?
- kleur
- klank
- lettertipe en grootte
Hoe word begeerte gestimuleer?
Fokus op die teikengroe se begeerte:
- om die goeie te behou / kry
- om die slegte te vermy
Alles te doen met emosies
Wat is die kernelemente van Boei?
Patos (emosies)
Logos (logiese argument/statistiek)
Etos (etiese aspekte/ eerlikheid)
Hoe word aksie gekry?
- tydsaspek (sleutelwoorde)
- werkwoorde / aktiverende woorde
Jakobson se kommunikasiemodel
‘n boodskap word deur ‘n kanaal van ‘n sender aan ‘n ontvanger gesteur deur die gebruik van ‘n kode binne ‘n spesifieke konteks
Die SCORE beginsel gebruik:
Eenvoud Geloofwaardigheid (credibility) Oorspronklikheid Tersaaklikheid (relevant) Empatie / emosies