Spotprente Flashcards

1
Q

Wat is a spotprent?

A

‘n visuele teks wat spot/ ‘n mens laat lag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Karikatuur

A

‘n piktoriale voorstelling van ‘n persoon of idee wat ontwerp word om openbare mening te beinvloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

‘n spotprent moet…

A
  • mense inlig
  • ‘n situasie vermaak
  • op sosiale situasies kommentaar lewer
  • mense uit hul gemaksone lig
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Redes vir spotprente

A
  • om kommentaar te lewer op die optrede van mense
  • om uitlaatklep vir politieke ergernis
  • om oor ‘n boodskap oor te dra
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Politeieke spotprente…

A
  • lewer kommentaar op nuus
  • wys nie alle kante van sake nie
  • vorm deel van ‘n voordurende debat
  • gee vir mense die uitslag van sake
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Propaganda

A

inligting wat doelbewus nie alle kante wys nie om mense te dwing om met ‘n sekere opinie saam te stem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Spotprente behoort…

A
  • eenvoudig te wees
  • herkenbare figuurs te gebruik
  • ekonomies te wees
  • ‘n boodskap oor te dra
  • nooit vulger te wees nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hierdie elemente is belangrik vir die interpretasie van spotprente:

A
  • identifisering van bron
  • identifisering van spotprentkunstenaar
  • datum
  • voorkennis van bv. politiek
  • herkenning van persone, simbole, stereotipes
  • herkenning van humor
  • begrip van die boodskap
  • begrip van die perspektief waaruit die spotprent geteken is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Tipes agtergrondkennis

A
  • linguistiese kennis
  • kennis van gemeenskap/sosiale sisteem
  • kennis van die tradisionele gebruike van kulture
  • ensiklopediese kennis
  • kennis van sosiale verbintenis tussen deelnemers
  • kennis van gedeelde ervaring
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Intertekstualiteit

A

wanneer een teks na ‘n ander teks verwys en ‘n denkbeeldige gesprek met mekaar voer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly