Versekering Flashcards
1
Q
Versekering
A
Is ‘n kontrak tussen ‘n persoon/onderneming/versekerde wat versekeringsdekking benodig en die versekeringsmaatskappy/versekeraar wat die finansiële risiko dra.
2
Q
Nie-verpligte versekering
A
Is vrywillig; die versekerde het ‘n keuse om ‘n versekreingskontrak aan te gaan
Word nie vereis nie, kan individue en besighede beskerm.
3
Q
Versekeringskonsepte
A
- Oorversekering
Wanneer ‘n item vir meer as die werklike markwaarde verseker is.
Ekstra geld word vir premies betaal, nie aan versekerde uitbetaal nie - as daar ‘n eis vir verlies is nie. - Onderversekering
Wanneer eiendom/bates vir minder as hul volle markwaarde verseker is.
Die eiendom/bate is verseker minder as die huidige waarde van die eiendom/bates.