Bestuur en Leierskapstyle Flashcards
Leierskap vs Bestuur
Wat is die verskil?
Leierskap; Lei deur vb Mensegeoriënteerd Leiers word gebore Fokus op LT
Bestuur; Bestuur deur BOLB Taakgeoriënteerd A.g.v ‘n posisie Fokus op KT
Noem 5 leierskapstyle
DOLTC Demokraties Outokratiese Laissez-faire Transaksionele Charismatiese
Wanneer word Demokraties gebruik?
Besluite moet vanuit verskeie perspektiewe bekyk word.
Samewerking word benodig tussen ‘n leier en ‘n span.
Definieer Demokraties
Die leier versoek die spanlede om idees by te dra en deel te neem aan besluitnemingsproses.
Impak van Demokratiese leierskapstyl op besighede
Positief; Span voel bemagtig Verskeidenheid idees Negatief; Tydrowend Leiers kan te veel staat maak op insette
Outokraties definisie
Die leier neem besluite op sy/haar eie, sonder raadpleging van personeel
Wanneer word outokratiese leierskapstyl gebruik?
Krisissituasies
Noodgevalle
Wanneer werknemers nuut is
Impak van die outokratiese leierskapstyl op besighede
Positief; Vinnige besluite kan geneem word Werk word betyds gedoen Negatief; Werkers kan gedemotiveer word Gedemotiveerde werkers het negatiewe uitwerking op produktiwiteit
Wat is Laissez-faire?
Die leier delegeer take aan volgelinge met min of geen rigting gegee.
Wanneer word Laissez faire gebruik?
Wanneer werknemers hoogs ervare is.
Ondergekiktes is kundiges
Impak van Laissez faire leierskapstyl op besighede
Positief;
Volgelinge word toegelaat om besluite te neem
Leier motiveer werkers deur hulle te vertrou
Negatief;
Kan konflik veroorsaak wanneer spanlede as leiers optree
Gebrek aan duidelike rigting = demotiverend wees vir wn
Tranksaksionele leierskapstyl, beskryf wat dit is en wanneer dit gebruik word?
Transaksionele leierskapstyl is wanneer die leier op motivering van volgelinge fokus deur middel van ‘b stelsel van beloning en straf.
Dit word gebruik wanneer;
Prestasie wil maksimaliseer
Wanneer werkers ‘n lae moraal het
Impak van Transaksionele leierskapstyl op besighede
Positief; Moedig wn aan on hard te werk Verbeter produktiwiteit en moraal Negatief; Wn kan verveeld raak omdat prosedures gevolg moet word Tydrowend om wn te bestuur
Wat is ‘n Charismatiese leier en wanneer word die styl toegepas?
Dis ‘n leier wat sjarme gebruik om volgelinge te beïnvloed.
Dit word gebruik wanneer daar;
Wn gemotiveer word (inspireer)
Inspereer lojaliteit
Impak van Charismatiese leierskapstyl op besighede
Positief; Wn word gemotiveer Inspireer lojaliteit Negatief; Leier glo meer in homself as die span Projekte kan ineenstort as die leier die span verlaat
Verskil tussen demokraties en outokraties..
Demokraties; Leiers betrek wn by besluitneming Twee rigting kommunikasie Mensegeorïenteerd Outokraties; Leier neem alle besluite alleen Kommunikasie is bo na onder Taakgerig
Wat is Laissez-faire?
Die leier delegeer take aan volgelinge met min of geen rigting gegee.
Wanneer word Laissez faire gebruik?
Wanneer werknemers hoogs ervare is.
Ondergekiktes is kundiges
Noem en bespreek die Leierskapteorïee
- Leiers en volgelinge
Goeie resultate wanneer daar begrip is tussen leier en volgelinge
Volgers- luister na wat van hulle word, is bereid om in ‘n span te werk
Leiers- lei deur voorbeeld en beloon positiewe gedrag - Situasionele leierskap
Verskillende leierskapeienskappe is nodig vir verskillende situasies
Situasie dikteer die leierskapstyl wat toegepas word
Verhoudings tussen leier en volgelinge is gebaseer op respek - Transformasie leierskap
Geskik vir ‘n dinamiese omgewing, waar verandering drasties kan wees
Passie/visie van leiers inspireer volgelinge
Leiers het die respek van hul volgelinge
Verduidelik die rol van persoonlike houding in suksesvolle leierskap
‘n Leier se goeie/slegte houding kan die sukses/mislukking beïnvloed.
Goeie leiers verstaan dat die regte gesindheid die regte atmosfeer sal stel.
Leiers met ‘n positiewe houding weet dat daar altyd meer is om te leer.
Leiers moet hul sterk- en swakpunte ken om hul leierskapstyle effektief toe te pas. Suksesvolle leiers oorweeg die vermoëns van spanlede om take/rolle effektief toe te ken.
Impak van Laissez faire leierskapstyl op besighede
Positief;
Volgelinge word toegelaat om besluite te neem
Leier motiveer werkers deur hulle te vertrou
Negatief;
Kan konflik veroorsaak wanneer spanlede as leiers optree
Gebrek aan duidelike rigting = demotiverend wees vir wn
Tranksaksionele leierskapstyl, beskryf wat dit is en wanneer dit gebruik word?
Transaksionele leierskapstyl is wanneer die leier op motivering van volgelinge fokus deur middel van ‘b stelsel van beloning en straf.
Dit word gebruik wanneer;
Prestasie wil maksimaliseer
Wanneer werkers ‘n lae moraal het
Impak van Transaksionele leierskapstyl op besighede
Positief; Moedig wn aan on hard te werk Verbeter produktiwiteit en moraal Negatief; Wn kan verveeld raak omdat prosedures gevolg moet word Tydrowend om wn te bestuur
Wat is ‘n Charismatiese leier en wanneer word die styl toegepas?
Dis ‘n leier wat sjarme gebruik om volgelinge te beïnvloed.
Dit word gebruik wanneer daar;
Wn gemotiveer word (inspireer)
Inspereer lojaliteit
Impak van Charismatiese leierskapstyl op besighede
Positief; Wn word gemotiveer Inspireer lojaliteit Negatief; Leier glo meer in homself as die span Projekte kan ineenstort as die leier die span verlaat
Verskil tussen demokraties en outokraties..
Demokraties; Leiers betrek wn by besluitneming Twee rigting kommunikasie Mensegeorïenteerd Outokraties; Leier neem alle besluite alleen Kommunikasie is bo na onder Taakgerig
Noem die Leierskap teorïee.
Leiers en volgelinge
Situasionele leierskap
Transformasie