Besigheidstrategieë Flashcards
1
Q
Ontleed/Verduidelik/Bespreek die stappe in die strategiese bestuursproses
A
Hersien missieverklaring.
Formuleer ‘n strategie.
Implementeer die strategie deur ‘n templaat soos ‘n aksieplan te gebruik.
Evalueer die strategie om gapings in die implementering te identifiseer.
Neem regstellende stappe om te verseker dat doelwitte bereik word.
2
Q
Bespreek die volgende Nywerheidsontledingstegnieke
A
SWOT/SSGB-ontleding; Sterkpunte Swakpunte Geleenthede Bedreigings
Porter se vyf kragte-model; Mag van kopers Mag van verskaffers Mag van mededingers Mag van substitute Bedreiging van nuwe toetreders tot die mark