Besigheidsektore Flashcards
Noem 3 tipes sakesektore
Primêre sektor
Sekondêre sektor
Tersiêre sektor
Identifiseer/Noem die sakesektore uit ‘n gegewe scenario’s/stellings
Primêre;
Waar die ontginning van roumateriale en natuurlike hulpbronne plaasvind.
Vb van industrieë is myne, visserye, bosbou, landbou en boerderye.
Sekondêre;
Verantwoordelik vur die verwerking van roumateriale wat van die primêre sektor verkry word na bruikbare produkte.
Vb van industrieë is vervaardiging, klere, voedselverwerking, bouwerk en konstruksie.
Tersiêre;
Hierdie sektor verskaf dienste aan die publiek en besighede.
Vb van industrieë is verspreiders, banke, versekering, toerisme, vervoer, vermaak, verkope en regsdienste.
Identifiseer die besigheidsomgewing uit ‘n gegewe scenario/stelling en noem die mate van beheer wat ‘n besigheid het oor hierdie omgewings
Mikro;
Volle beheer
Mark;
Beperkte beheer
Makro;
Geen beheer
Klassifiseer die besigheidsuitdagings volgens die 3 besigheidsomgewings uit ‘n gegewe scenario
Mikro;
Moeilike werknemers
Gebrek aan visie en missie
Vakbonde, stakings en sloerstakings
Mark;
Kompetisie
Tekort aan voorraad
Sosio-kulturele faktore
Makro;
Verandering in inkomstevlak
Politieke veranderings
Rentekoerse