Gehalte van Prestasie Flashcards

1
Q

Gehalte

A

P & D bevredig
Word gemeet aan spes krit
Doeltreffendheid (hy doen wat hy moet)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gehaltebeheer vs Gehalteversekering

A

Beheer; GEDUREND
Inspekteer finale prod
Voltooide produk aan standaard voldoen
Konsekwent hoë standaard

Versekering; EINDE
Kontroleer tydens en na afloop
Vereiste standaard by elke stadium
Produk die eerste keer reg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gehalteprestasie vs Gehaltebestuur

A

Prestasie; BESIGHEID
Elke afdeling - spes standaard
Word bereik as alle dep saam werk

Bestuur; PRODUK
Tegnieke wat gebruik word om beter produkte te lewer
Verantwoordbaarheid binne elke BF

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Voordele van ‘n goeie gehaltebstuurstelsel

A

Doeltreffende klantediens verhoogde klantevredenheid
Tyd en HB doeltreffend benut
Produktiwiteit deur gebruik van hoë gehalte HB
M + V word bereik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Benoem 8 Gehalte-aanwysers

A
  1. Algemene bestuur
  2. Produksiefunksie
  3. Aankoopfunksie
  4. Bemarkingsfunksie
  5. Finansïele funksie
  6. Openbare betrekkinge
  7. Administratiewe funksie
  8. Menslike hulpbronne
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gehalte- aanwysers

A
  1. Algemene bestuur
    Gee rigting
    V + M word gekom
    Versprei HB effektief
  2. Produksiefunksie
    Produksiestelsel (korrek)
    Akkurate produksiekoste
    Bemagtig werkers (trots)
  3. Aankoopfunksie
    Koop GS in grootmaat teen laer $
    Betroubare verskaffer - beste gehalte
    Plaas bestelling betyds, volg op
  4. Bemarkingsfunksie
    Groter markaandeel deur goeie KD
    Wen klante lojaliteit
    Etiese reklame praktyk
  5. Finansiële funksie
    Stel begrotings op (effektief versprei)
    Kapitaal, toepaslike bron
    Onderhandel vir beter rente %
  6. Openbare betrekkinge
    Vinnige hantering van regte publisiteit
    Gereelde persverklarings
    Volhoubare KMI
  7. Administratiewe funksie
    Verskaf betroubare info
    Relevante info beskikbaar vir besluite
    Gebruik moderne tegnologie effektief
  8. Menslike hulpbron
    Regverdige keuring
    Billike vergoedingspakette
    Goeie verhouding met wn
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is TGB?

A

Is ‘n stelsel wat regdeur toegepas word.
Die hele besigheid is klant-georïenteerd
Verbeter g&d
Werknemers ten volle betrokke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Benoem die TGB- elemente

A
  1. Totale klïentetevredenheid
  2. Deurlopende vaardigheidsontwikkeling
  3. Voldoende finansiering en kapasiteit
  4. Monitering en evaluasie van gehalteprosesse
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  1. Totale kliëntevredenheid
A

+;
Bevorder beeld
Bevorder mededingendheid/$

-;
Het dikwels nie begrip van klante se behoeftes nie
Nie alle werkers is toegewyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
  1. Deurlopende vaardigheidsontwikkeling
A

+;
Relevante opleidingsprogramme - verseker kliëntevredenheid
Gebruik gespes. opleiees om wn op te lei

-;
Swak kommunikasiestelsels kan verhoed dat opleiding effektief plaasvind
Opgeleide werkers kan die besigheid verlaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
  1. Voldoende finansiering en kapasiteit
A

+;
Als toets voor dit geïmplementeer word
Kan bekostig om gehalte GS en toerusting te koop

-;
As vraag kan die BS dalk nie byhou nie omdat hulle nie die kapitaal het nie
Kan dan groot hoeveelhede kapitaal verbruik
VIR UITBREIDING EN NORMALE BEDRYWIGHEDE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
  1. Monitering en evaluasie van gehalteprosesse
A

+;
Voorkom produkdefekte
Kan dinge die eerste keer reg doen

-;
Kommunikasie kan moeilik wees in ‘n groot BS
Neem langer om probleme op te spoor en te reageer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
  1. Deurlopende verbetering van stelsels en prosesse
A

+;
Genoeg kapitaal vir nuwe toerusting wat nodig is vir verbetering
Die ste van gehalte word gebruik om mededingend te bly

-;
Om werkers op te lei om deurlopend te verbeter kos en $
Risiko dat dele van BS wat goed werk, onnodig gaan verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat staan BDKH-model voor? Waarvoor word dit gebruik?

A

Beplan Doen Kontroleer Handel soos nodig.

Word gebruik om prosesse en stelsels deurlopend te verbeter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Belangrikheid van gehaltesirkels (as deel van deurlopende verbetering van prosesse en stelsels)

A
  • ondersoek probleme en stel oplossings aan bestuur voor
  • los probleme op t.o.v kwaliteit en implementeer verbeteringe
  • verseker dat daar geen duplisering van take in werksplek is nie
  • dra by tot die verbetering en ontwikkeling van org.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Verduidelik hoe besighede die BDKH-model kan toepas om gehalte van produkte te verbeter.

A

BEPLAN
Identifiseer probleem
Ontwikkel plan vir verbetering van prosesse en stelsels
DOEN
Implementeer verandering op ‘n klein skaal
Implementeer die prosesse en stelsels
KONTROLEER
Gebruik data om resultate van verandering te analiseer
Bepaal of dit ‘n verskil gemaak het
HANDEL SOOS NODIG
Stel die verbetering in werking
Ontwerp strategieë vir deurlopende verbetering

17
Q

As TGB swak geïmplementeer word

A

Verlaag produktiwiteit agv onderbrekings

Swak publisiteit agv lae gehalte produkte verskaf

18
Q

Maniere hoe TGB ‘n impak kan hê op die vermindering van die koste van gehalte

A

Gehalte sirkel - kom gereeld bymekaar, identifiseer probleme, stel verbeteringe voor
Skeduleer aktiwiteite- geen duplisering
Deel verant. tussen bestuur en werknemers
Werk saam met verskaffers - gehalte GS