Verkleining Reëls Flashcards
1
Q
Woorde met kort vokale wat op l, m, r, b, n eindig
A
-etjie
2
Q
Woorde wat d, t eindig
A
-jie
3
Q
Woorde mwt ‘n lang klank wat op m eindig
A
-pie
4
Q
Woorde met verskillende vokale
A
-tjie
5
Q
Woorde wat ng eindig met die aksent voor of in die middel
A
-kie
6
Q
Woorde wat op ng eindig met die aksent agter
A
-etjie
7
Q
Woorde wat op i, o, u en die beklemtoonde a eindig
A
‘tjie
8
Q
Woorde wat op s, k, p, g, f eindig
A
-ie (double vowel drops one vowel)