NvdM Hoofstuk 1 Flashcards
1) Wie is die spreker in die boek?
Stefan
2) Wat is sy sussie se naam?
Rinnie
3) Waarom irriteer sy haar broer?
Sy vertel dom grappies
4) sy het ‘n boek vol grappies: a) Wanneer het sy dit gekry?
Vir haar verjaarsdag
4) sy het ‘n boek vol grappies: b) Wie het dit vir haar gegee?
Stefan
5) By wie bly die twee kinders op die oomblik?
Tannie Ans en Oom Dirk.
6) Hoekom?
Hulle ouers is oorsee vir ‘n kongres
7) Wat is die doro se naam?
Modderfontein
8) Hoe, dink Stefan, het die dorp sy naam gekry?
Dit reën aanmekaar
9) Waar woon die kinders en hul ouers
Pretoria
10) Is Stefan gelukking met sy vakansie? Verduidalik.
Nee, dit is verveeld
11) Wat is Rinnie se gunstelling TV-program?
“Sunshine Kids”
12) Hoe weet jy dit? Gee twee redes.
Sy kyk altyd die program, sy dra altyd haar “Sunshine Kid” baadjie.
13) Wie is die hoof karakter in die program, hoe lyk hy en wat het hy daardie oggend gedoen?
Sunny, hy het wortelrooi hare en hy het gesing toe die sampioene dans.
14) waarom wil Stefan nie saam met Rinnie Playstation speel nie?
Sy verloor altyd
15) Watter koerant het Stefan gelees en wat he hy daarvan gedink?
Modderfontein se dorpskoerant, dit was vervelig.
16) Waarom was hy baie opgewonde?
Daar was ‘n fliek op Modderfontein.
17) Watter tipe fliek gaan hulle kyk?
Grilfliek
18) Hoe sal hulle vir oom en tannie laat weet waar hulle was?
Hulle sal ‘n briefie skryf
19) Wat sê Stefan vam die ouderdomsbeperking?
Hulle kyk nie na jou ouderdom nie, hulle wil jou geld hê.
20) Wat het Rinnie gaan aantrek?
Haar “sunshine kids” baadjie.