Meervoude Reëls Flashcards
1
Q
Kort vokaal
A
Verdubbel konsonant + -e
2
Q
Twee verskillende vokale
A
Net -e of -s
3
Q
F
A
F word W
4
Q
Heid
A
-heid word -hede
5
Q
-og
A
G val weg word ë
6
Q
-eg
A
G val weg word ë
7
Q
-ag
A
G val weg word e
8
Q
-ig
A
G val weg word e
9
Q
-ug
A
G val weg word ûe
10
Q
Woorde wat op e eindig
A
Deelteken
11
Q
Letters van die alfabet
A
’s en ‘e
12
Q
Woorde wat op i, o, u eindig
A
’s of ‘e
13
Q
Woorde met die aksent op die laaste a
A
’s of ‘e
14
Q
Woorde wat die aksent aan die begin van die sin
A
-s
15
Q
Dubbele Vokaal
A
Een vokaal vak weg + -e