NvdM Hoofstuk 3 Flashcards
1
Q
- Waarom was Rinnie so ongelukkig in die voor portaal.
A
Daar is nie spring meilies nie.
2
Q
- Hoe het die voorportaal gelyk?
A
Dit was donker, oud, stink en daar was ou fliekplakkate teen die mure
3
Q
- Hoe het die teater binne gelyk?
A
“Die saal lyk baie oud. Die stoele ruik muf en stukke spons peul oral uit.”
4
Q
- Hoeveel mense was binne-in die teater?
A
Daar was nie ander mense nue, net Stefan en Rinnie.
5
Q
- Waarheen wou Rinnie gaan voor die fliek begin het?
A
Na die toilet.
6
Q
- Waar het Stefan op die skerm gesien en gehoor voor die naam verskyn het?
A
Hy het ‘n kasteel en maanlig gesien en ‘n wolf hoor tjank/huil.
7
Q
- Wat het Stefan toe gehoor en wat het hymaan die begin van die voetpad gesien?
A
Iemand snak na asem, voetstappe, ‘n meisie met lank hare.
8
Q
- Waarheen was die meise op pad?
A
Na die kasteel.
9
Q
- Waarom het sy vinnig probeer hardloop?
A
‘n Monster het haar gejaag.
10
Q
- Hoekom het Stefan gewip van die skrik?
A
Hy het Rinnie in die fliek gesien.
11
Q
- Hoe lyk die monster se oë, tande en lyf
A
Oë - Bloedbelope, donker, soos ‘n slang
Tande - kwylende, vlymskerp
Lyf - reusagtig, donker hare
12
Q
- Waarom het Stefan se asem in sy keel gevries?
A
‘n Monster het die meisie se enkle gegryp
13
Q
- Wat het die meisie gedoen?
A
Sy het “Stefan” geskree