Verband tussen prestasie in skoolvakke en belangstellings en vermoê Flashcards
1
Q
Definieër vermoëns:
A
Dinge wat jy kan doen
2
Q
Definieër leeraktiwitiete:
A
Word gebruik ter ondersteuning van onderrig;help om dit wat jy geleer het,duideliker te maak.
3
Q
Definieër belangstellings:
A
Dit wat jy geniet om te doen
4
Q
Defineër prakties:
A
Aktiwiteite waaraan jy deelneem
5
Q
Definieër teoreties:
A
Aktiwitiete wat op inhoud gefokus is
6
Q
Definieër individueel:
A
ń Enkele , aparte ding
7
Q
Definieër Groepsaktiwiteite:
A
Om saam met tydgenote te werk
8
Q
Definieër eise:
A
Dit wat nodig is of verlang word.