Ingeligte,Verantwoordelike Besluitneming Oor Gesondheid En Veiligheid:MIV en VIGS Flashcards
Gesonde Lewenstyl:
Goed vir jou gesondheid(liggaam en siel)
MIV:
Menslile immuniteitsgebreksvirus
Vigs:
Verworwe immuniteitsgebreksindroom
Verantwoordelike besluite:
Verstandige,volwasse keuse
Gesond:
Om nie siek te wees nie.
Medikasie bestuur:
Die medikasie wat jy op die rak kan koop of moet dit deur n dokter voorgeskryf word en die regte gebruik van medikasie
Dieet
Die kos wat jy eet
Immuunstelsel:
Die gedeelte in jou liggaam wat teen siektes veg
Semen:
Witterig vloeistof wat afgeskei word deur mans;dit bevat sperm
Binneaarse naalde:
Inspuitings in are
Bloedoortappings:
Om hoeveelhede bloed te gee vir mense wat dit nodig het,bv tydens mediese operasie
Bloedoortappings:
Om hoeveelhede bloed te gee vir mense wat dit nodig het,bv tydens mediese operasie