Omgewingsgesondheidskwessies Flashcards
1
Q
Oordraagbare siektes
A
Siektes wat van een persoon na n ander persoon versprei
2
Q
Globalisasie:
A
Die mense in die wêreld word meer
3
Q
Oordraerbeheer:
A
Om die verspreiding te beheer van aansteeklike siektes wat deur insekte of diere gedra word
4
Q
Potensiële omgewingsgesondheidsgevare:
A
Dinge wat in die toekoms skade kan veroorsaak
5
Q
Gesondheid
A
Die toestand waarin jou liggaam is