Geloofsorganisasies Flashcards
1
Q
Die South African National Zakáh Fund:
A
ń Geloofsgegronde welsynsorganisasie in Suid-Afrika
2
Q
Heilsleër:
A
ń Christelike welsynsorganisasie
3
Q
Zakáh:
A
Gee ń persentasie van hulle spaargeld om ander se lewe te verbeter
4
Q
Kwesbaar:
A
Nie in staat om in die basiese lewensbehoeftes te voorsien nie, of in gevaar verkeer
5
Q
Aanneming:
A
Om ń kimd wat in ń skadelike situasie os vir ń sekere tydperkdeel van jou gesin te maak