Nasiebou Flashcards
1
Q
Nasiebou:
A
Om trots te wees op wie jy is en saam met ander te werkom eenheid te skep
2
Q
Individue:
A
Jy as ń persoon
3
Q
Groepe:
A
ń Aantal mense
4
Q
Ubuntu:
A
Gee vir mekaar om en help mekaar in moeilike tye
5
Q
Buitemuurse aktiwiteite:
A
Wat jy na skool doen of aan deelneem