Kulterele Diversiteit In SA Flashcards
1
Q
Kulterele norme:
A
Die waardes en oortuigings wat deur ń groter groep mense aanvaar word
2
Q
Verskeidenheid:
A
ń Wye reeks of verskillende
3
Q
Verwysings:
A
Iets waarna mens terug kan verwys of die inligting in ń ander situasie gebruik
4
Q
Verban:
A
Weggestuur van
5
Q
Monogaam:
A
Slegs een man of vrou
6
Q
Onderskei:
A
Toon die verskil tussen