Trappe van Vergelyking Flashcards

1
Q

Gee die trappe van vergelyking van “bly”

A

bly
blyer
blyste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

So groen soos…

A

gras

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

So wit soos…

A

was

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

So rooi soos…

A

bloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

So swart soos…

A

roet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

So geel soos…

A

goud

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee die trappe van vergelyking van “hoog”

A

hoog
hoër
hoogste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gee die trappe van vergelyking van “lank”

A

lank
langer
langste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gee die trappe van vergelyking van “goed”

A

goed
beter
beste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Gee die trappe van vergelyking van “lui”

A

lui
luier
luiste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Gee die trappe van vergelyking van “vinnig”

A

vinnig
vinniger
vinnigste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gee die trappe van vergelyking van “wild”

A

wild
wilder
wildste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Gee die trappe van vergelyking van “fluks”

A

fluks
flukser
flukste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Gee die trappe van vergelyking van “stadig”

A

stadig
stadiger
stadigste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Gee die trappe van vergelyking van “mak”

A

mak
makker
makste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Gee die trappe van vergelyking van “hard”

A

hard
harder
hardste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

So stil soos…

A

‘n muis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

So lig soos…

A

‘n veer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

So sterk soos…

A

‘n bees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

So siek soos…

A

‘n hond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

So soet soos…

A

stroop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

So regop soos…

A

‘n kers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

So vinnig soos…

A

blits

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

So oud soos…

A

die berge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Gee die trappe van vergelyking van “slim”

A

slim
slimmer
slimste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Gee die trappe van vergelyking van “skerp”

A

skerp
skerper
skerpste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Gee die trappe van vergelyking van “groot”

A

groot
groter
grootste

28
Q

So dood soos…

A

‘n mossie

29
Q

Gee die trappe van vergelyking van “vol”

A

vol
voller
volste

30
Q

Gee die trappe van vergelyking van “leeg”

A

leeg
leër
leegste

31
Q

Gee die trappe van vergelyking van “baie”

A

baie
meer
meeste

32
Q

Gee die trappe van vergelyking van “min”

A

min
minder
minste

33
Q

Gee die trappe van vergelyking van “lekker”

A

lekker
lekkerder
lekkerste

34
Q

Gee die intensiewe vorm van “duur”

A

peperduur

35
Q

Gee die intensiewe vorm van “skoon”

A

silwerskoon

36
Q

Gee die intensiewe vorm van “leeg”

A

dolleeg

37
Q

Gee die intensiewe vorm van “vol”

A

propvol

38
Q

Gee die intensiewe vorm van “goedkoop”

A

spotgoedkoop

39
Q

Gee die intensiewe vorm van “vinnig”

A

blitsvinnig

40
Q

Gee die intensiewe vorm van “moeg”

A

doodmoeg

41
Q

Gee die intensiewe vorm van “swaar”

A

loodswaar

42
Q

Gee die intensiewe vorm van “hard”

A

kliphard

43
Q

Gee die trappe van vergelyking van “mooi”

A

mooi
mooier
mooiste

44
Q

Gee die trappe van vergelyking van “klein”

A

klein
kleiner
kleinste

45
Q

Gee die trappe van vergelyking van “vet”

A

vet
vetter
vetste

46
Q

Gee die trappe van vergelyking van “laat”

A

laat
later
laatste

47
Q

Gee die trappe van vergelyking van “nuut”

A

nuut
nuwer
nuutste

48
Q

Gee die trappe van vergelyking van “dapper”

A

dapper
dapperder
dapperste

49
Q

Gee die trappe van vergelyking van “sterk”

A

sterk
sterker
sterkste

50
Q

Gee die trappe van vergelyking van “lig”

A

lig
ligter
ligste

51
Q

Gee die trappe van vergelyking van “donker”

A

donker
donkerder
donkerste

52
Q

Gee die trappe van vergelyking van “helder”

A

helder
helderder
helderste

53
Q

Gee die trappe van vergelyking van “wit”

A

wit
witter
witste

54
Q

Wat word gevoeg by ‘n woord wat op “er” eindig (soos lekker / donker / helder) om die vergrotende en oortreffende trap te kry?

A

“der”

“ste”

55
Q

Gee die intensiewe vorm van “wit”

A

spierwit

56
Q

Gee die intensiewe vorm van “groen”

A

grasgroen

57
Q

Gee die intensiewe vorm van “rooi”

A

bloedrooi

58
Q

Gee die intensiewe vorm van “blou”

A

potblou

59
Q

Gee die intensiewe vorm van “geel”

A

goudgeel

60
Q

Gee die trappe van vergelyking van “groen”

A

groen
groener
groenste

61
Q

Gee die trappe van vergelyking van “vars”

A

vars
varser
varsste

62
Q

Gee die trappe van vergelyking van “vreemd”

A

vreemd
vreemder
vreemste

63
Q

Gee die trappe van vergelyking van “koud”

A

koud
kouer
koudste

64
Q

Gee die trappe van vergelyking van “jonk”

A

jonk
jonger
jongste

65
Q

Gee die trappe van vergelyking van “oud”

A

oud
ouer
oudste